Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Anne Cetas

Waarlik Verbasend

Ek het hierdie woorde op ’n jong dame se persoonlike webwerf gelees: “Ek wil net iemand hê wat my sal liefhê – en hy moet verbasend wees!” Is dit nie wat ons almal wil hê nie – dat ons bemin moet word deur iemand wat regtig omgee? En dit sal soveel beter wees as hy of sy iemand besonders is.…

Die probleem van onderwerping

Gedurende ’n onderhoud, het ’n beroemde spreker bely dat sy duisende rande en honderde ure elke jaar spandeer, om haar hare na haar smaak te stileer. Sy het erken dat dit by haar ’n verslawing geword het en dat sy nie daarvan kan loskom nie. Sy kon haarself nie “van hierdie verslaafdheid bevry nie.” Die woord onderwerping beteken om “jouself…

Klein dingetjies

’n Nuwe program vir mediese studente in New York, wat besig is om te studeer hoe om geriatrie (probleme insake ouderdom) te hanteer, bied aan hulle unieke, nuwe moontlikhede. Hulle word vir 10 dae in verpleeginrigtings opgeneem, sodat hulle kan leer van die probleme waarmee pasiënte te kampe het, hoe om rolstoele te hanteer, om pasiënte in die bed op…

stormwolke en blou lug

Onlangs het ek depressief gevoel en gewonder hoe ek myself kon opbeur. Ek sien toe ’n boek in my boekrak en haal dit uit. Die titel was: Life Is Like Licking Honey Off a Thorn deur Susan Lenzkes en ek lees toe: “Ons neem die gelag en die trane, hoe hulle ook al mag kom, en laat ons Here toe…

Waar begin ek?

’n Paar jaar gelede het ek op ’n snelweg gery toe my motor skielik probleme gegee het. Ek kon van die pad aftrek, het uitgeklim en so ewe die kap voor oopgemaak. Terwyl ek na die enjin gekyk het, het ek verleë gewonder: Wat help dit tog. Ek weet absoluut niks van motors en enjins af nie. Ek weet nie…

hou my hand

Die golwe van die Michiganmeer was onstuimig en het oor die hawehoof gestroom. Ek het ’n jong gesin gevolg terwyl hulle onderweg was na die vuurtoring. Ek het gehoor hoedat die jong dogter aan haar pa sê: “Pappa, jy moet naby my bly asseblief en my hand styf vashou. Hierdie deel is baie gevaarlik.” Ja, somtyds kan die ou lewe…

om agtertoe te kyk

Verlede somer het ek en my man per trein vanaf Grand Rapids na Chicago gery. Ons sitplekke het na agter gekyk en al wat ons kon sien was dinge waarby ons reeds verby is. Ons kon nie sien waarheen ons gaan nie. Geboue, mere, en bome het by die venster verbygeflits nadat ons reeds by hulle verby is. Ek hou…

net nog ’n sonDag?

Een sonnige Sondagoggend na kerk, het ek ’n entjie in die omgewing gaan stap. ’n Man was besig om sy grasperk langs die sypaadjie te sny en ons het mekaar met die gewone “Hallo, hoe gaan dit?” gegroet. Op baie negatiewe wyse het hy geantwoord: “Maar net nog ’n Sondag!” Later het ek gewonder wat hy daarby bedoel het. Het…

Gered

Lauren was gespanne, tog opgewonde, toe sy haarself in die Eskimobootjie laat vasgespe om saam met ’n klompie ander riviervaarders en hulle gidse die rivier aan te durf. Toe Lauren die watervalle verder af in die rivier sien, het sy nog meer senuagtig en bang geword. Toe, meteens, het die Eskimobootjie omgeslaan. Sy is vooraf ingelig wat sy moes doen,…

Navolger van sonskyn

Diana en Dave hou daarvan om op sonnige dae met hulle straalski’s op die meer te ski en oor die water te gly. Maar een oggend was die weer koel en bewolk en Diana kon nie vir Dave ompraat om te gaan ski nie. Toe het sy op haar eie gegaan. Dit was so koud dat sy oor die meer…